Kersgroete van Michélle en die SARIE-span

SARIE - Desember 2009

We are all meant to shine, as children do ...*

Van my en my hele SARIE-span: ’n Sprankel-Kersfees en mag jy die sterre van geluk saam met jou dra. - Michélle van Breda, SARIE-redakteur

* uittreksel uit die gedig, Our Deepest Fear, deur Marianne Williamson

Lees Michélle se inspirerende Desember-redakteursbrief hier

Verwante artikels

Kommentaar

  • Michelle, aan jou, asook elke lid van die Sarie-span en hul families - mag dit n geseende Kersfees wees en net die beste wense vir 2010. Dankie vir SARIE - elke uitgawe is vir ons n fees!

    24ste Des. 2009, 22:59
  • Dankie vir die mooi Kersfees-boodskap. Kersfees is Vrede-tyd. Kersfees is Christus-tyd. Kersfees is Mooimaak-tyd. Kersfees is ook Dink-aan-ander-tyd.

    24ste Des. 2009, 05:49