sr0912redbrief
Dit laat jou dink

Kersgroete van Michélle en die SARIE-span

We are all meant to shine, as children do …*

Van my en my hele SARIE-span: ’n Sprankel-Kersfees en mag jy die sterre van geluk saam met jou dra. – Michélle van Breda, SARIE-redakteur

* uittreksel uit die gedig, Our Deepest Fear, deur Marianne Williamson

Lees Michélle se inspirerende Desember-redakteursbrief hier

  • Marietjie van de Wall

    Dankie vir die mooi Kersfees-boodskap.
    Kersfees is Vrede-tyd.
    Kersfees is Christus-tyd.
    Kersfees is Mooimaak-tyd.
    Kersfees is ook Dink-aan-ander-tyd.

  • Hyla

    Michelle, aan jou, asook elke lid van die Sarie-span en hul families – mag dit n geseende Kersfees wees en net die beste wense vir 2010. Dankie vir SARIE – elke uitgawe is vir ons n fees!

  • http://thirwrcvurvx.com/ cxwlnca

    HO6Pvv mhvcigcshmmc, [url=http://iscezowqiock.com/]iscezowqiock[/url], [link=http://vcusxngcybkq.com/]vcusxngcybkq[/link], http://unvkxkmvnhmf.com/

  • Rita

    Phenomenal breakdown of the topic, you soluhd write for me too!