Kinders en egskeiding: Maak die seer makliker

Deur Lydia van der Merwe, SARIE - Junie 2010

"Vertel die kinders saam dat julle uitmekaar gaan. Los pynlike detail soos dat een van julle ontrou was. Kinders moet verstaan dis nie 'n impulsiewe besluit nie. Julle het dit lank oorweeg en wéét hoe moeilik dit vir hulle is." - Elize Morkel, sielkundige van Somerset-Wes

Lees in jou Junie-SARIE nog kenners se raad oor kinders en egskeiding.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction