Dit laat jou dink

Kinders se spanning

Al is jou kind se program dol, kan sy onder “vrugbare spanning” soos Ronel Tarnow, opvoedkundige sielkundige van Johannesburg,  take met sukses aanpak. Soms moet sy ook “nee” sê of van haar aktiwiteite verminder. Hoe meer jy het om te doen, hoe beter is jou tydsbestuur. Jy leer fokus. As jy vandag toets skryf, kan jy nie dink aan jou netbal oefening vanmiddag nie…