Kingsley Holgate oor die vroue van Afrika

Deur Astrid de la Rey, SARIE - Oktober 2009

Kingsley Holgate oor die vroue van Afrika Foto’s: verskaf Galery

"Dít word die Mama Afrika-sindroom genoem. Oral waar ons reis, kom ons sulke sterk, positiewe vroue teë. Dis hulle wat die mense aan die gang hou wanneer dinge swaar raak en wat die kinders leer om ander te respekteer en vir elke dag dankbaar te wees." - Kingsley Holgate, wêreldreisiger en Afrika-avonturier wie se boek Afrika: Dispatches from the Outside Edge pas verskyn het.

Lees die eksklusiewe onderhoud met Kingsley se vrou, Gill, op sarie.com

Kingsley se nuwe boek Afrika: Dispatches from the Outside Edge het pas verskyn. Bestel joune híér

Verwante artikels

  • Dankie, Mama Afrika! SARIE toer saam met Kingsley Holgate en sy vrou

    Dankie, Mama Afrika! SARIE toer saam met Kingsley Holgate en sy vrou

    SARIE - Julie 2008

    Ons ken almal vir Kingsley Holgate, die eksentrieke, bebaarde Afrika-avonturier van KwaZulu-Natal.Maar wie is die vrou aan sy sy? SARIE het haar in Egipte opgespoor tydens hul unieke ekspedisie - waar hulle ook die hand reik na veral die vroue van Afrika

Kommentaar

Web Development by FormFunction