9781770075047_2_6mbrz
Dit laat jou dink

Kingsley Holgate oor die vroue van Afrika

“Dít word die Mama Afrika-sindroom genoem. Oral waar ons reis, kom ons sulke sterk, positiewe vroue teë. Dis hulle wat die mense aan die gang hou wanneer dinge swaar raak en wat die kinders leer om ander te respekteer en vir elke dag dankbaar te wees.” – Kingsley Holgate, wêreldreisiger en Afrika-avonturier wie se boek Afrika: Dispatches from the Outside Edge pas verskyn het.

Lees die eksklusiewe onderhoud met Kingsley se vrou, Gill, op sarie.com

Kingsley se nuwe boek Afrika: Dispatches from the Outside Edge het pas verskyn. Bestel joune híér