sr09koosvdmerwe23
Dit laat jou dink

Koos van der Merwe

“En wanneer ons geïnspireer word, droom ons nie net nie, ons begin self reis. Doen. Leef. Ons begin ons eie stories skryf.
Omdat ons nuwe horisonne gesien het, span ons ons seile en bou ’n lewe. ’n Lewe vol van herinneringe wat eens op ’n tyd
net drome was. Ja, ons skryf ’n storie. Ons is besig om ons eie tydskrif te publiseer.” – Koos van der Merwe in sy rubriek, Julie 2009

* Die Julie-uitgawe is vanaf Maandag 8 Junie te koop.

* Lees nog van Koos se rubrieke hier.