Koos van der Merwe - "Gaan loop onderdeur die maan"
"In 'n wêreld van vinnige kure en slim medisynes het ons dalk verleer om in die donker van die lewe betekenis te vind. In 'n wêreld waar jy dag en nag helder ligte kan aansit, het ons dalk verleer om die stem van die donker te ken. Die nag kan jou leer van sterre in die donkerste uur. Die nag kan jou leer stil word en terugkyk na die sondes van die lig. En die nag kan jou laat ontdek dat daar net een ware Lig is.
Gaan loop onder deur die maan." - Koos van der Merwe, SARIE-rubriekskrywer
Verwante artikels
-
Geure van die hart
SARIE September 2010
-
Koos van der Merwe
SARIE - Julie 2009
-
Koos van der Merwe
SARIE - Desember 2009
-
Koos van der Merwe: Laaste sê hunkering en verlang
SARIE Julie 2010
Ek was nie regtig lus om te gaan nie, maar hoe stry ’n man nou teen skoonheid, en veral die soort skoonheid waarmee jy al meer as twee decades getroud is?
-
Koos van der Merwe: Laaste sê om onder deur die maan te loop
SARIE - Junie 2010
Jy kry oggendmense en jy kry aandmense. Oggendmense se gedagtes, gemoed en energie is glo beter nader aan sonsopkoms en aandmense s’n nader aan sonsondergang.
-
Koos van der Merwe: Preek van die lewe
SARIE - Desember 2009
Preke kom soms vanuit onverwagse oorde.
-
Koos van der Merwe: ’n Ongewone waarskuwing, laaste sê
Ná amper drie dekades van byna elke Sondag die preekstoel bestyg, het ek al geleer sommige mense kan nie dink dat ’n prediker sy sout werd is as hy nie met smaak en mag en mening kan preek van oordeel, straf en verdoemenis nie.
















Kommentaar