imdb.com
Dit laat jou dink

Leonardo DiCaprio oor of hy dink hy’s sexy

Miljoene vroue dink hy’s sexy. Dink hy ook so?

“Natuurlik! (Hy lag.) Wel, dis seker gaaf as mense dink jy is nie te lelik nie, maar die uiterlike is nie vir my belangrik nie. Met van my vorige meisies was ek nie werklik op hul skoonheid verlief nie, maar wel op die persoon. Dit maak tog geen sin om die mooiste meisie op aarde hê, maar julle het niks vir mekaar te sê?”

*Lees in jou September-SARIE ‘n eksklusiewe onderhoud met Leonardo DiCaprio deur SARIE se celeb-joernalis uit Europa, Bartek Kolodziej.