Lianie May se gunsteling-fliek
Foto’s: verskaf Galery
"Die flieks Facing the Giants en Fireproof het my geïnspireer om meer intens te kyk na wat dit werklik beteken om in God te glo. Daar kom 'n keerpunt in elke mens se lewe en die verhale het my gemotiveer om nooit moed op te gee nie, nooit terug te staan nie, nederig maar vol selfvertroue te wees, my medemens met respek en liefte te behandel en nóóit van my geloofspad af te dwaal nie. Want dit is wat ons Hemelse Vader van ons verwag. Ons kan nie met gebede God se hulp verwag as ons nie ten volle gereed is om dit te ontvang nie." - Lianie May, sangeres
Wat is Elizma Theron se gunsteling-fliek?
Verwante artikels
-
"Toe stop my hart" - Lianie May en Jay van Eden se liedjie oorrompel
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 34
"...een van die mooiste Afrikaanse liedjies", "beste beste song ooit en hul sing dit so mooi saam, perfekte stemme saam", "die coolste video wat ek in 'n lang tyd gesien het..." is van die opmerkings wat die prag-duet, Toe Stop My Hart, van Lianie May en Eden se Jay op YouTube uitgelok het.
-
Altus Theart maak 'n 'fliek', Zetske van Pletzen speel daarin
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak.
-
Elizma Theron se gunsteling fliek
SARIE - Oktober 2009
Elizma Theron, sangeres en aktrise in Villa Rosa gesels oor haar mees inspirerende fliek.
-
Lianie May: "Dít maak van my 'n boeremeisie..."
SARIE - Junie 2010
Bekroonde sangeres (sy’s ook vir ’n 2010-SAMA benoem) toer vanjaar landwyd met haar topverkoper Boeremeisie. Sy deel wat haar laat tiek – en droom.
-
Lianie May: "Ek is volksbesit"
SARIE Augustus 2010
-
Robin Hood is hier - Russell Crowe oor Cate Blanchett en sy Merry Men
SARIE - Mei 2010
Die akteur Russell Crowe en medester Cate Blanchett se nuwe fliek, Robin Hood, het op 12 Mei 2010 'n stormagtige Cannes-filmfees geopen.
-
SA aktrise oorrompel Cannes - en sy's net 13!
SARIE - Mei 2010
Khomotso Manyana (13) van Groblersdal het gister 'n uitgesoekte gehoor by die Cannes-filmfees op hul voete gehad vir 'n staande ovasie vir haar rol in Life, Above All, berig www.timeslive.co.za.
-
Sterre maak hul droomflieks in SARIE - kyk agter die skerms
SARIE Maart 2010
As ék 'n fliek kon maak... Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak. Hier's 'n kykie agter die skerms
-
Vroue-flieks is groot nuus in 2010
SARIE Januarie 2010
Dis die jaar van die vroue-fliek en dit skop af met Nine deur Chicago-regisseur Rob Marshall. Die rolverdeling van dié musiekrolprent lees soos die who’s who van vroue-aktrises: Judi Dench, Marion Cotillard, Nicole Kidman, Sophia Loren, Kate Hudson en Penélope Cruz.
















Kommentaar
Lize-Marie Swart het gesê:
Ek hou van Lianie May sy is die beste ooitttt. Sy is my hero en ek sal eenige iets doen om haar te ontmoet?? Haar song TOE STOP MY HART is sooooo cool,want dit iss soooo romanties en Jay is daar binne in soooo Lianie as jy dit lees ek is sooooo 'n groot FAN!!!! Love ya lotz like jely totz!!!! Liefde Lize-Marie swart
27ste Apr. 2011, 10:08