Dit laat jou dink

Ai tog die gloede!

Minder versadigde vette=minder warm gloede.

Dit werk só: Versadigde vette laat jou slagare saamtrek. Die wisseling tussen slagare wat verwyd en saamtrek, veroorsaak die gloed. Beperk eerder daardie “slegte” vette soos vetterige vleis – wors, spek, hamburgers-harde kaas en room. Bron: You Staying Young deyr Michael F.Roizen en Mehmet C. Oz (Harper Thorsons, 2007)-uit SARIE, Maart 2011, Bl.178.