sr0905selfdinge_8_
Dit laat jou dink

Lizette Murray oor treur en troos

“Jy hoef nie ná ‘n sekere tyd klaar getreur te wees nie. Daar is nie kitsantwoorde of ‘n handleiding vir treur of troos nie. Ons is almal onkundig – wees sag met mekaar. Rou is belangrik vir gesond word.” – Lizette Murray (Haar 22-jarige seun Henri is ná ‘n haai-aanval in 2005 oorlede. Haar boek, Henri stap aan, het einde 2008 verskyn.)

**Koop die boek, Henri stap aan, hier (uitgegee deur Corals Publishers)