Dit laat jou dink

Só lyk kilojoules in jou kitskos

Die gemiddelde aanbevole hoeveelheid kilojoules vir ’n vrou is 8 368 kj per dag, maar dit kan wissel na gelang van jou lengte, bou en gewig. Kyk net hoeveel kilojoules* is daar in van ons gunsteling-eetgoed.

Margherita-pizza (middelgroot) = 3 776 kj

Hamburger = 2 297 kj

300 g lasagne = 2 200 kj

80 g sjokoladekoek = 1 210 kj

80 g vanielje-kaaskoek = 1 572 kj

*Indien jy verkies om kalorieë pleks van kilojoules te tel, klik hier.