ys4f2597
Dit laat jou dink

Maak soos Raymond Ackerman

Toe Raymond Ackerman in 1966 sy werk verloor het, het hy ’n paar vriende omgepraat om vir hom geld te leen. Hy het drie klein Pick n Pay-winkels gekoop. Met sy aftrede 44 jaar later is daar 792 Pick n Pay’s in agt lande. Die winkels se jaarlikse omset is rondom R60 miljard en die National Retail Foundation in Washington het Ackerman se maatskappy as die wêreld se beste kleinhandelaar aangewys. In A Sprat to Catch a Mackerel (Jonathan Ball, 2010) deel hy sy inspirerende sakefilosofie. Sy raad is toeganklik en prakties. R125

 

  • Janet Oosthuizen

    ASB! ASB!ASB! ek soek hierdie hele artikel. Kan u my se waar ek dit kan kry.