Maak vrede...
“Ek moes my totaal oorgee. Nie aan kanker nie, maar aan die lewensproses. Ek hoef nie altyd die sterkste persoon te wees nie, ek kan weerloos wees. Ek moes daardie deel van my aanvaar.
“Soveel mense kla oor hul tekortkominge. Aanvaar die goed én swak en moenie jouself kasty nie. Maak vrede met wat jy het. Soms kan ek nie daar wees vir my seuns nie, ek moes aanvaar ek kan net soveel doen.”
- Carla-Jane Gluckman (39), 'n keramiek-beeldhouer van Kaapstad, is al twee keer met kanker gediagnoseer - op 31 met longkanker, en weer in 2006 nadat sy vyf jaar skoon was. ’n Kolletjie is onlangs op haar ruggraat ontdek. Sy moes vrede maak met kanker as agtergrondmusiek – “soms sag, soms skel, maar altyd daar”.
* Lees nog lewensverhale in die Januarie-uitgawe van SARIE, tot Vrydag 7 Januarie 2010 te koop.
Verwante artikels
-
'Kanker, maar ek léwe' - Lucas Maree
SARIE - Mei 2009
Hy't die skok van diabetes verwerk en was besig om sy stryd teen depressie te wen. Toe kom klop `n nuwe uitdaging aan die sanger Lucas Maree se deur: kanker ...
-
Janie du Plessis brul op 'n Harley vir borskanker
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
-
Jeremy Mansfield oor sy kanker-ervaring
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 8
-
Kankerlyers wat inspireer
SARIE - Augustus 2009
Daar's 'n baie spesiale projek wat sedert 2002 vir kankerlyers nuwe hoop gee en die reis van iemand wat met kanker leef op 'n baie spesiale manier uitbeeld.
-
My nuwe bors ná kanker
SARIE - Oktober 2009
Anders as jare gelede kan jy nou 'n nuwe bors kry wat nes jou natuurlike een lyk. 3 Vroue deel hul verhale van vasbyt en hoop.














Kommentaar