marian_bantjes_1
Dit laat jou dink

Marian Bantjes

Voor elke nuwe projek wat sy aanpak, vra die Kanadese ontwerper-kunstenaar Marian Bantjes, die volgende vrae:

Bring dit vreugde? Is daar ‘n sin van verwondering? Lok dit nuuskierigheid uit? Kan dit inspireer? Is dit ongewoon?”

(Marian het verlede week by vanjaar se Design Indaba opgetree. Hoewel sy in Kanada gebore is, is haar pa en twee broers Suid-Afrikaans. Besoek haar webwerf by www.bantjes.com)