sr0811styldinge_9_
Dit laat jou dink

Marilyn Monroe

“Dis nie waar dat ek niks aangehad het nie. Ek het die radio aan gehad.”

“Hollywood is ‘n plek waar hulle jou ‘n duisend dollar sal betaal vir ‘n soen, en 50 sent vir jou siel.”

“‘n Loopbaan is ‘n wonderlike ding, maar jy kan nie agter sy rug inkruip op ‘n koue aand nie.”

 

- Marilyn Monroe

**Om Eve Arnold se fotoboek van Marilyn Monroe te bestel, klik hier