Marita van der Vyver oor haar weersin in sokker en rugby
"My weersin in sokker en rugby en ander gewilde balsporte het heelwat te doen met die toeskouers se onverklaarbare gedrag. En nou praat ek nie van besope skarminkel wat ná die wedstryd die strate invaar om verwoesting te saai nie. Nee, ek bedoel die toeskouers se gedrag gedurende die wedstryd. Die snikke van smart, die triomfantelike trane, die gillende ekstase, die amperse hartaanvalle van spanning, die volle katastrofe..." - Marita van der Vyver in haar Junie-SARIE-rubriek.
Lees Marita van der Vyver se Uit Provance-rubriek in SARIE
Verwante artikels
-
Marita se padkos aan haar seun
SARIE - April 2010
Liewe Seun, Op die vooraand van jou agttiende verjaardag sou ek graag ’n grootse gebaar wou maak. Vir jou, sê nou maar, ’n bottel van die beste wyn in die wêreld koop, sodat jy dit kan drink as ek eendag nie meer daar is nie.
-
Marita van der Vyver blog: Skep 'n slag asem
SARIE September 2010
Sjoe! En nog 'n sjoe. Ná vyf dae op die pad en met altesaam vyf episodes 'in die blik' kry ek vandag 'n kans om by my eie huis tot verhaal te kom.
-
Marita van der Vyver oor bestemmings
SARIE Augustus 2010
G'n wonder my man is op sy GPS verlief nie.
-
Marita van der Vyver se 2010: 2 boeke, 'n rolprent, 'n toneelstuk
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 2
-
Marita van der Vyver se brief aan haar seun
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
-
Marita van der Vyver se wreedste, wyse raad
SARIE - April 2010
-
Marita van der Vyver: Uit Provence Weer en Weer
SARIE Julie 2010
As jy nou in Europa móét woon, het ek nog altyd geglo, is suid beter as noord.
-
SA Wêreldbeker die beste nog - só sê 'n kenner
SARIE Julie 2010
-
Sokker ís groter as rugby
SARIE - Junie 2010
















Kommentaar