marita_2010
Dit laat jou dink

Marita van der Vyver oor haar weersin in sokker en rugby

“My weersin in sokker en rugby en ander gewilde balsporte het heelwat te doen met die toeskouers se onverklaarbare gedrag. En nou praat ek nie van besope skarminkel wat ná die wedstryd die strate invaar om verwoesting te saai nie. Nee, ek bedoel die toeskouers se gedrag gedurende die wedstryd. Die snikke van smart, die triomfantelike trane, die gillende ekstase, die amperse hartaanvalle van spanning, die volle katastrofe…” – Marita van der Vyver in haar Junie-SARIE-rubriek.

Lees Marita van der Vyver se Uit Provance-rubriek in SARIE

  • http://wrconjweahcz.com/ rwoxnspg

    fvm1wo tevesrmykmzb, [url=http://hcxjsomgvwfv.com/]hcxjsomgvwfv[/url], [link=http://merokpqtipoi.com/]merokpqtipoi[/link], http://rfazjrdntphz.com/