Marita van der Vyver se wreedste, wyse raad

SARIE - April 2010

"My ma het op ’n dag vir my gesê, toe ek omtrent jou ouderdom was, dat elke probleem ’n oplossing het. As dit nie ’n oplossing het nie, is dit nie ’n probleem nie, maar ’n feit, en dan moet jy leer om daarmee saam te lewe. Dis die wreedste, wysste raad wat ek ooit gekry het. Ek kou steeds daaraan." - Marita van der Vyver in haar April-rubriek in SARIE.

Lees die volledige inspirerende rubriek hier.

Verwante artikels

  • Deurnagdans

    SARIE - Desember 2009

    Jare gelede het ek besluit ek doen nie meer Oujaarsaand nie. Nee, dankie, kuier julle maar sonder my verder, skiet die vonkelwynproppe en die klappers, sing lustig saam met vriende en vreemdelinge “Sal ons ou kennisse ooooit vergeet . . . “

  • Marita van der Vyver blog: Skep 'n slag asem

    Marita van der Vyver blog: Skep 'n slag asem

    SARIE September 2010

    Sjoe! En nog 'n sjoe. Ná vyf dae op die pad en met altesaam vyf episodes 'in die blik' kry ek vandag 'n kans om by my eie huis tot verhaal te kom.

  • Marita van der Vyver gesels oor seisoenkos

    Marita van der Vyver gesels oor seisoenkos

    SARIE - Januarie 2011

    Dié bekende skrywer het pas haar kookboek, Somerkos in Provence, (Tafelberg R250) bekend gestel. Dis wat sy te sê het oor seisoenkos.

  • Marita van der Vyver oor haar weersin in sokker en rugby

    Marita van der Vyver oor haar weersin in sokker en rugby

    SARIE - Junie 2010

  • Partytjiepret

    SARIE Maart 2010

    As ons in Suid-Afrika gewoon het, het al ons kinders in die sonnige somermaande verjaar.

  • Wraggies 'n winskopie

    SARIE - Februarie 2010

    Ek beskou myself as ’n (taamlik) redelike mens. Belangriker nog, ek verloor (meestal) nie my redelikheid in winkels of selfs op uitverkopings nie.

Kommentaar

Web Development by FormFunction