srstockmaritabig
Dit laat jou dink

Marita van der Vyver

“Ek behoort blykbaar tot ‘n spesie wat so bedreig is soos die Siberiese tier, die blouvinwalvis en die albatros. Teen die tempo wat ons verdwyn, gaan ons oor tien jaar totaal uitgewis wees. Ek verwys na volwassenes wat uit vrye wil, teen geweldige sosiale druk, verkies om sonder ‘n selfoon te lewe.” – Marita van der Vyver in haar nuutste Uit Provence-rubriek in SARIE.

Sy’s nou wel nie op ‘n selfoon beskikbaar nie, maar nou kan jy aansluit by haar facebook-groep.

“My seun en ‘n paar ander mense het my oortuig om met die 21ste eeue in verbinding te tree. Ek word steeds touwys gemaak oor presies hoe dit werk. Teen volgende week sal ek lekker met julle kan gesels. Sien julle daar!”