Mathys Roets oor sy seuns
"Dis ongelooflik hoe aanloklik 'n bed lyk wanneer jy moeg gereis en gevlieg is. Vanmôre moes ek egter weer vroeg luister hoe die kinders speel en vliegtuigies gooi, en oor my klouter, op my klouter en ewe skielik maak die lekker bed nie meer saak nie. Want niks laat my so heel en reg voel soos die twee seuns nie. (Al is ek nou vroeër wakker!)" – Mathys Roets op sy mini-blog.
Verwante artikels
-
Mathys Roets se biografie bekendgestel
SARIE - Junie 2010
Steeds net Mathys word deur Naledi-uitgewers uitgegee en is Julie 2010 bekendgestel
-
Mathys Roets ski sowaar! Kyk na die eksklusiewe foto-album
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 6
Hy’t nog nooit nee gesê vir ’n uitdaging nie. Ná Mathys Roets se motorfietsongeluk het dít nie verander nie. Hy is tans op 'n ski-vakansie in Oostenryk en daarna kry hy stamselterapie in Duitsland.
-
Waaraan dink jy vandag, Mathys?
Amper aan die einde van 2009 kyk Mathys terug
















Kommentaar