Dit laat jou dink

Michelle Garforth-Venter

Jou beste vakansie ooit?
“Verlede jaar toe Riaan (Venter, die Nutsman) my verras het: ons het ‘n live show van Madonna in Londen gaan kyk. Die perfekte vakansie is wanneer jy nie op werk hoef te fokus nie, maar kan ontspan en tyd saam met jou huweliksmaat geniet.” – Michelle Garforth-Venter, eko-joernalis en uitvoerende regisseur van Ezinkulu Productions.

*Lees in die September-uitgawe van SARIE oor nog van haar beste vakansie-herinneringe.