Michélle se redakteursbrief: 2010 - hier kom ons nou!

SARIE Januarie 2010

Nou’s ons hier, in 2010. Vir ons sal dit ’n groot jaar wees; die kollig is op ons.

En SA sál perform. Ons sal ons vlag waai, ons volkslied sing en ons vuvuzelas blaas.

Want in 2010 máák dit saak.

* Lees Michélle se volledige Januarie 2010-redakteursbrief hier.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction