Michélle van Breda oor dankie sê
"Ons meet ons aan die wêreld om ons, en al weet ons ons bring ons kant, is dit mos lekker om dit te hoor ook. So, as ons wéét hoe belangrik erkenning is, hoekom deel ons dit met soveel moeite uit? Wanneer laas het jy iemand erkenning gegee vir wat hy doen? Jou man, jou kind, jou huiswerker, jou kollega, jou vriendin? Net dankie gesê?" - Michélle van Breda in haar redakteursbrief van die November-uitgawe van SARIE (vanaf Maandag 25 Oktober te koop).
Verwante artikels
-
Amor sê dankie vir SARIE-lesers
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 40
Die afgelope drie weke was emosioneel uitdagend vir Amor Vittone ná die onthullings in haar man, Joost van der Westhuizen, se biografie. Sy vertel hoe dit nóú met haar gaan
-
Dankie, Mama Afrika! SARIE toer saam met Kingsley Holgate en sy vrou
SARIE - Julie 2008
Ons ken almal vir Kingsley Holgate, die eksentrieke, bebaarde Afrika-avonturier van KwaZulu-Natal.Maar wie is die vrou aan sy sy? SARIE het haar in Egipte opgespoor tydens hul unieke ekspedisie - waar hulle ook die hand reik na veral die vroue van Afrika
-
Dankie, SA! Tafelberg nou Nr. 5 in die wêreld
SARIE - Junie 2009
Volgens die Cape Town Travel Blog is Tafelberg nou 5de in sy kategorie (berge en vulkane) op die internasionale ranglys van die 7 Nuwe Wonders van die Natuur.
-
Sop en brood dankie!
SARIE - Junie 2009
Barbara se warmste soppe en beste brode
















Kommentaar