Dit laat jou dink

Michélle van Breda oor dankie sê

“Ons meet ons aan die wêreld om ons, en al weet ons ons bring ons kant, is dit mos lekker om dit te hoor ook. So, as ons wéét hoe belangrik erkenning is, hoekom deel ons dit met soveel moeite uit? Wanneer laas het jy iemand erkenning gegee vir wat hy doen? Jou man, jou kind, jou huiswerker, jou kollega, jou vriendin? Net dankie gesê?” – Michélle van Breda in haar redakteursbrief van die November-uitgawe van SARIE (vanaf Maandag 25 Oktober te koop).