Mike Bolhuis se dogter
"Hy draf met ’n pistool en daar is altyd ’n pistool langs ons telefoon. Uit die aard van sy beroep is hy ’n sagte teiken. Hy trap op tone." - Elsé-Marie Bolhuis, dogter van Mike Bolhuis, die private speurder wat die berugte seksvideo-skandaal van Joost van der Westhuizen ondersoek.
Verwante artikels
-
Hoe't jy gevoel toe...(Mike Bolhuis se dogter)
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 1
daar ’n media-storm om jou pa se kop losbars?
















Kry jou SARIE oral, enige tyd