Dit laat jou dink

My kind eet te veel (nes ek)

“As jy self gewigprobleme gehad het, moet jy baie versigtig wees om nie die kar voor die perde te span nie: Moet dit nie as ‘n gegewe aanvaar dat jou dogter dieselfde as jy ervaar nie. Dit maak jou hipersensitief en onnodig krities sonder dat jy dit besef. En sy voel dit aan.” – Dr. Marjanne Senekal, hoof: afdeling menslike voeding, fakulteit gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad.

**In die September-uitgawe van SARIE gee ‘n kenner raad oor hoe om jou oorgewig kind te hanteer.