My kind het depressie - 'n ma vertel
"Wanneer ek my kop in die aande neersit, bly sy oë by my. Dis asof hulle versluier is. Die oop, blou, blink van sy kleinseuntjie-jare is weg. As ek my oë saans toemaak, voel ek sy benerige bolyf in my arms, sy bors teen my wang. Voordat ek aan die slaap raak, vra ek vir die Vader om asseblief my kind gesond te maak." - Menja (skuilnaam), 'n ma wat roerend geskryf het oor haar kind se depressie.
Verwante artikels
-
"My vrou is bipolêr depressief"
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 11
"Ek het self die pyn van depressie ervaar - ek verstaan beter." John Gradidge moes 'n steunpilaar vir sy bipolêr-depressiewe vrou wees, maar omdat hy self depressie ervaar het, verstaan hy haar en hulle verhouding beter. Hy vertel sy storie
-
Die alleenheid kom net wéér...
SARIE - April 2010
-
My kind het depressie - leser se roerende brief
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 7
"Vir 'n hele paar jaar al is my kind depressief. Aanvanklik, as 'n tiener, was hy moeilik, en beslis moeiliker as wat 'n mens normaalweg van 'n tiener sou verwag..."
-
My kind: Gee jou kind selfvertroue
SARIE - Maart 2011
Ballet, drama, netbal, debat . . . As jy jou spruit se selfvertroue (en ander vaardighede) ’n hupstoot wil gee, moedig buitemuurse aktiwiteite aan. Hou net by die reëls
-
Snotkop oor sy ma: "Sy't my help opstaan"
SARIE - Mei 2010
Francois Henning, ook bekend as die sanger Snotkop, is aan die einde van sy gr. 9-jaar uit die skool geskors. Sy ma, Esther, het hom toe op 'n road trip gevat en sy lewe in 'n ander rigting gestuur sodat hy sy drome kon najaag.
-
Suksesvolle stiefma - 'n boek met raad
SARIE September 2010
















Kommentaar