My nuwe bors ná kanker
Foto’s: Deon Venter Galery
"Ek't aanvanklik gesê ek wil net gesond wees. Tog kon ek nie met my misvormde bors vrede maak nie. Natuurlik was ek dankbaar ek leef, elke dag. Maar die herinnering dat jy kanker gehad het, is altyd daar. Elke keer as jy in die spieël. " - Frieda Henning, wat in 2005 gelyktydig 'n mastektomie en borsrekonstruksie ondergaan het, waarna daar newe-effekte was.
Lees in jou Oktober-uitgawe van SARIE hoe 'n tweede, en derde operasie nou Frieda se lewe verander het. Sy is nou die stigterslid en mede-direkteur van die Journey of Hope-borskanker-rit. Sy en twee ander borskanker-oorlewenes vertel van hul ervaring van borsrekonstruksie.
Verwante artikels
-
Doen-ding van die maand: Word 'n Cansa-vrywilliger
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
In Februarie is Wêreldkankerdag 'n kans om 'n verskil in die lewens van mense wat met kanker leef te maak. En jy kan óók help. Lees die stories van hoop deur bekendes soos Jeremy Mansfield, Janie du Plessis en ons eie blogger, Minette Stone.
-
Janie du Plessis brul op 'n Harley vir borskanker
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
-
Sonbrille teen borskanker
SARIE - Oktober 2009
In Oktober val die kollig op borskanker en Oakley het besluit om twee sonbrille spesiaal vir hierdie maand te ontwerp.
















Kommentaar
Elsie het gesê:
Ek het ook gedink om my bors te verloor sal nie afbreuk aan my vroulikheid doen nie, maar dit het, en die spieel herinner my ook telke male daaraan. Ek is net ongelooflik dankbaar ek het oorleef want ek besef noueers hoe lief ek die lewe regtig het.
2de Okt. 2009, 13:57