sr0910borsrekonstruk_3_
Dit laat jou dink

My nuwe bors ná kanker

“Ek’t aanvanklik gesê ek wil net gesond wees. Tog kon ek nie met my misvormde bors vrede maak nie. Natuurlik was ek dankbaar ek leef, elke dag. Maar die herinnering dat jy kanker gehad het, is altyd daar. Elke keer as jy in die spieël. ” – Frieda Henning, wat in 2005 gelyktydig ‘n mastektomie en borsrekonstruksie ondergaan het, waarna daar newe-effekte was.

Lees in jou Oktober-uitgawe van SARIE hoe ‘n tweede, en derde operasie nou Frieda se lewe verander het. Sy is nou die stigterslid en mede-direkteur van die Journey of Hope-borskanker-rit. Sy en twee ander borskanker-oorlewenes vertel van hul ervaring van borsrekonstruksie.

  • Elsie

    Ek het ook gedink om my bors te verloor sal nie afbreuk aan my vroulikheid doen nie, maar dit het, en die spieel herinner my ook telke male daaraan. Ek is net ongelooflik dankbaar ek het oorleef want ek besef noueers hoe lief ek die lewe regtig het.