Dit laat jou dink

“My seun is ‘n alkoholis” – SARIE-leser

“My volwasse seun (36) is werklik met die goue lepel in die mond gebore – aantreklik, met ‘n bogemiddelde intelligensie. Maar hy is ‘n alkoholis. Ná jare se mooipraat en ondersteuning is ek klaar. Ek is raadop en gaan my liefde en verdraagsaamheid onttrek. Miskien sal “tough love” hom wakker skud? Help my, asseblief. Ek is bang ek gee weer in.” – SARIE-leser

2 kenners gee raad in jou November-uitgawe van SARIE