"My suster is (steeds) die witbroodjie"
"My ma trek nog altyd my jonger suster voor, selfs noudat ons volwassenes is. Ek doen al die moeite vir haar, maar as my sus nou en dan gaan kuier, kan my ma nie uitgepraat raak oor haar en haar talentvolle kinders nie. My kuiers word as vanselfsprekend aanvaar en my ma kritiseer my en my manier van kind grootmaak die meeste van die tyd. Dit maak seer. My man sê ek moet my eie ding doen en ophou witvoetjie soek. Ek sien my suster min en is jaloers as ek sien watter lekker pelle my vriendinne met hul susters is." - SARIE-leser
In die Augustus-SARIE help die kenners met 'n paar wenke om dié situasie te hanteer wanneer "jy twee intieme verhoudings met twee belangrike figure in jou lewe misloop..."
Verwante artikels
-
Akteur Erik Holm en sy suster maak 'n avontuurprogram
SARIE - Junie 2010
"Daar is nie vir my grense nie, al is ek 'n kwadrupleeg!"
-
As 'n kind sterf - Corné Krige se skoonsuster maak hart oop
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 1
-
My kinders bly stry - hoe hou ek kop?
SARIE - September 2007
Dit voel of hulle nooit gaan ophou wedywer nie. Maar hanteer dit reg, en hulle word dalk goeie vriende.
-
SARIE-fotograaf se skoonsuster deur 'n leeu doodgebyt
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Clinton Lubbe, fotograaf wat gereeld voorblaaie vir SARIE skiet, se skoonsuster Robyn Lotz (26) van Pretoria, is2 Junie 2010 deur 'n leeu doodgebyt ná 'n werker glo nie die leeuhok se hek reg toegemaak het nie.
-
Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit: "Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie..."
SARIE Julie 2010
-
Springbok Schalk Burger se suster, René, oor haar skok-verhaal
SARIE - Junie 2010
















Kommentaar