"My vrou het borskanker" - man vertel
"Ek was soms kwaad, hartseer, mismoedig! Ek het gevra: Hoekom met haar? Wat het ons verkeerd gedoen? Ons lewe gebalanseerd, eet gesond, oefen... Maar gene het die oorhand gehad. Ek het opnuut besef van watter stoffasei my vrou gemaak is. Sy het ook as Christen gegroei en is 'n inspirasie vir my. Ek het geleer dat ek nie so perfeksionisties moet wees nie en 'n bietjie moet laat gaan, normale roetines verbreek." Derek de Souza, sy vrou is met borskanker gediagnoseer en het 'n dubbele masektomie gehad.
In die Mei-uitgawe vertel Derek sy storie
**Lees sarie.com-blogger Minette Stone se blog oor haar borskanker: "Daar's 'n knop in my bors, wat nou?!"
Verwante artikels
-
"Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!" - Sarie.com-blogger vertel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 51
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Dit wys ons net weer, kanker is nie jou speelmaatjie nie, jy moet vir geen oomblik dink jy het dit oorwin nie."
-
"Ek en my man het borskanker" - Egpaar vertel eksklusief
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 3
-
"My vrou is bipolêr depressief"
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 11
"Ek het self die pyn van depressie ervaar - ek verstaan beter." John Gradidge moes 'n steunpilaar vir sy bipolêr-depressiewe vrou wees, maar omdat hy self depressie ervaar het, verstaan hy haar en hulle verhouding beter. Hy vertel sy storie
-
'n Dokter met borskanker
SARIE - Oktober 2009
-
Akteur Michael Douglas het kanker
SARIE Augustus 2010
Dokters het 'n gewas in die akteur se keel ontdek, en bevestig dat dit kwaadaardig is.
-
Aktrise Elize Cawood troef servikale kanker
Met die “krag van ’n tier’’, vriende en familie se ondersteuning en ’n goeie skoot humor het Elize Cawood servikale kanker getroef
-
Borskanker is voorkombaar
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 1
-
Elize Cawood oor haar stryd teen servikale kanker
SARIE - Mei 2010
-
Gesondheidnuus: Borskanker, oogtoetse en tandpyn
SARIE - Oktober 2009
-
Ryk se suster, Elsje Blair: "Almal het my dood voorspel’
SARIE September 2010
Sy weet nou wat oorwinning beteken – nes haar broer, die Olimpiese swemkampioen Ryk Neethling. Ná verskeie brein- en rugoperasies teen kanker het die Bloemfonteinse joernalis Elsje Blair nog nie moed verloor nie.
-
Sonbrille teen borskanker
SARIE - Oktober 2009
In Oktober val die kollig op borskanker en Oakley het besluit om twee sonbrille spesiaal vir hierdie maand te ontwerp.
-
Vroue hardloop in stilettos en stel nuwe rekord op - VIDEO
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Vier Australiese vroue het die rekord opgestel vir die vinnigste aflos in hoëhakskoene oor 80 m ter wêreld.
















Kommentaar
thea temelevren het gesê:
hi minette, jy het my nou die dag gebel toe ek besig was met biopsies, my vriendin louise het die foon geantwoord, ek het borskanker en dit het versprei na die kliere onder my arm, en ek word seker vlg week gedoen, masektomie en verwyder van kliere. my senuwees is op, klaar, gedaan want ek weet niks van die kanker, ek moet vir chemo gaan vir 6 maande en die dokter het gese my hare sal ook uitval, het maar solank vandag 'n mooi pruik gaan koop, maar as ek tog net met iemand kan praat oor wat om te verwag sal dit dalkies help groete thea 0827747363 012 993 5549 huis
28ste Aug. 2010, 17:51