sr1005selfhoof007
Dit laat jou dink

“My vrou het borskanker” – man vertel

“Ek was soms kwaad, hartseer, mismoedig! Ek het gevra: Hoekom met haar? Wat het ons verkeerd gedoen? Ons lewe gebalanseerd, eet gesond, oefen… Maar gene het die oorhand gehad. Ek het opnuut besef van watter stoffasei my vrou gemaak is. Sy het ook as Christen gegroei en is ‘n inspirasie vir my. Ek het geleer dat ek nie so perfeksionisties moet wees nie en ‘n bietjie moet laat gaan, normale roetines verbreek.” Derek de Souza, sy vrou is met borskanker gediagnoseer en het ‘n dubbele masektomie gehad.

In die Mei-uitgawe vertel Derek sy storie

**Lees sarie.com-blogger Minette Stone se blog oor haar borskanker: “Daar’s ‘n knop in my bors, wat nou?!”

  • http://ncdaydvdwvqb.com/ vhtjab

    GNdtOk ziyuziiddkoh, [url=http://pommidcujmsa.com/]pommidcujmsa[/url], [link=http://itiegeijfrey.com/]itiegeijfrey[/link], http://wtwwtbtqjgsf.com/

  • thea temelevren

    hi minette, jy het my nou die dag gebel toe ek besig was met biopsies, my vriendin louise het die foon geantwoord, ek het borskanker en dit het versprei na die kliere onder my arm, en ek word seker vlg week gedoen, masektomie en verwyder van kliere. my senuwees is op, klaar, gedaan want ek weet niks van die kanker, ek moet vir chemo gaan vir 6 maande en die dokter het gese my hare sal ook uitval, het maar solank vandag ‘n mooi pruik gaan koop, maar as ek tog net met iemand kan praat oor wat om te verwag sal dit dalkies help

    groete

    thea

    0827747363 012 993 5549 huis