Myra Maud van Afri-Frans

Deur Charis Labuschagne, SARIE Maart 2010

"Ek het 'n band met Afrika. My wortels is hier en ek identifiseer met die vasteland se kulture. Wanneer ek Afrika-musiek hoor, klink dit bekend. Ek verstaan dit; ek vóél dit. Ek hoop om 'n groot deel van my hart met die mense van SA te deel." - Myra Maud, die engelstem wat Franse flair aan ons eie Afrikaanse liedjies gee op die nuwe Afri-Frans-CD.

Verwante artikels

  • Agter die skerms by Afri-Frans-toer in Pretoria - was jy dalk daar? - Foto's

    Agter die skerms by Afri-Frans-toer in Pretoria - was jy dalk daar? - Foto's

    SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2

    Die Afri-Frans-toer was in Mei 2010 in Pretoria. Myra Maud, Anna-Mart van der Merwe, Anna Davel, Mathys Roets en Laurika Rauch het wéér die gehoor betower met van ons bekendste Afrikaanse liedjies (in Frans)...

  • Ontmoet Afri-Spaans se Marta Gómez

    Ontmoet Afri-Spaans se Marta Gómez

    SARIE - April 2011

    SARIE en Afri-Spaans se landwye toer begin eersdaags by die KKNK. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Sandra Prinsloo en Anna Davel is ook daarin te sien. Maar die groot ster is sonder twyfel, Marta Gómez.

  • SARIE se  Afri-Frans skop af by KKNK

    SARIE se Afri-Frans skop af by KKNK

    SARIE - April 2010

    Net ’n paar note van die Koos Kombuis-treffer “Lisa se klavier” in Frans – en dit was genoeg om SA musiekliefhebbers te oorrompel. Moenie dié produksie met Laurika Rauch, Mathys Roets, Myra Maud, Anna-Mart & Anna Davel misloop nie!

Kommentaar

  • Ek dink sy sing pragtig

    2de Mei. 2011, 14:39
  • ek dink dit gaan n wonderlike vertoning wees. is daar dalk n ander tyd in die jaar wat sy weer gaan toer

    13de Apr. 2010, 10:40

Web Development by FormFunction