'n Dokter met borskanker
"Ek praktiseer al 15 jaar en het dikwels borskanker gediagnoseer. Toe dit met mý gebeur, was ek 'n dag lank uit die veld geslaan. Ek is immers aktief en leef gesond. Ek was in die hande van my kollegas. Binne 'n maand was ek terug by die werk. 'n Borskanker-diagnose is nie die einde van jou lewe nie. Die letsels is aan jou lyf, nie jou siel nie. Jy het die reg om jou dokter vrae te vra en antwoorde te bevraagteken. Net dán kan jy ingeligte belsuite neem." – Miempie Esterhuizen (46), 'n ginekoloog wat verlede jaar met borskanker gediagnoseer is. Sy het 'n dubbele mastektomie en terselfdertyd 'n rekonstruksie gehad.
WEN 'n vakansie ter waarde van R30 000 of Journey of Hope-bronsbeelde (R50 000)
Verwante artikels
-
"My vrou het borskanker" - man vertel
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
-
Doen-ding van die maand: Word 'n Cansa-vrywilliger
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
In Februarie is Wêreldkankerdag 'n kans om 'n verskil in die lewens van mense wat met kanker leef te maak. En jy kan óók help. Lees die stories van hoop deur bekendes soos Jeremy Mansfield, Janie du Plessis en ons eie blogger, Minette Stone.
-
Elize Cawood oor haar stryd teen servikale kanker
SARIE - Mei 2010
-
Janie du Plessis brul op 'n Harley vir borskanker
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
-
Kanker skuil in aartappelskyfies, bababottels
Jy weet tabakrook kan jou kanker gee. Maar aartappelskyfies, bababottels en kleefplastiek?
-
Sonbrille teen borskanker
SARIE - Oktober 2009
In Oktober val die kollig op borskanker en Oakley het besluit om twee sonbrille spesiaal vir hierdie maand te ontwerp.
-
Vandag is nasionale cleavage-dag
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 3
Ja, jy't reg gelees. Vandag kan jy met trots jou cleavage wys, want dis vir 'n goeie doel!
-
Vroue hardloop in stilettos en stel nuwe rekord op - VIDEO
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Vier Australiese vroue het die rekord opgestel vir die vinnigste aflos in hoëhakskoene oor 80 m ter wêreld.
















Kommentaar