'n Kerswens van SA sanger Leon Schoeman
"Die mooi van 'n Kaapse silwer see wat 'n groot rooi son insluit ... mag dit dié feestyd jou asem wegslaan. Mag die oopheid van 'n sterbelaaide Karoo-nag sy arms om jou vou en jou tot stilte dwing, die reuk van 'n bosveldvuur en die klank van bekende stemme jou hart warm maak. En mag die Heilige Gee deur elke huis, elke verhouding en elke mens vloei." – Leon Schoeman, sanger en TV-stelontwerper
Lees ander soos Nataniël, Reuben Riffel en Riana Scheepers se Kerswense in die Desember-uitgawe van SARIE.
Laai jou gratis Kerskaartjies op sarie.com af
Verwante artikels
-
Akteur Frank Opperman se grootste kerswens
SARIE - Desember 2009
-
Claire Johnston: Terug met 'n "bang"
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
Trek jou dansskoene aan – Mango Groove is terug! En sáám met hulle hul “Special Star”, Claire Johnston. Hier vertel sy van haar hoogte- én laagtepunte.
-
Gratis Kerskaartjies op www.sarie.com
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 16
Hierdie feestyd spaar www.sarie.com jou baie moeite met Kerskaartjies: Laai joune gratis hier af!
-
Jenny se Kersfees-tiramisu
SARIE KOS - Somer 2008
-
My grootste Kerswens
SARIE - Desember 2009
-
Nataniël se grootste Kerswens
SARIE - Desember 2009
-
Nataniël se Kaalkop-Kersfees
SARIE - Desember 2006
Kersfees. Dan bederf Nataniël sy vriende, familie en al die kinders in sy lewe met sakke vol liefde en geskenke. Alles word haarfyn beplan om die feestyd om te tower en elke jaar word ’n nuwe sprokie voorgestel. Sy fees bestaan uit sewe K’s
-
Opera-sensasie Pretty Yende
SARIE - Desember 2009
Pretty Yende het op die ouderdom van 24 die grootste operakompetisie in die wêreld gewen. Sy vertel hoe sy gevoel het
-
Os du Randt se geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009
















Kommentaar