leon02
Dit laat jou dink

‘n Kerswens van SA sanger Leon Schoeman

“Die mooi van ‘n Kaapse silwer see wat ‘n groot rooi son insluit … mag dit dié feestyd jou asem wegslaan. Mag die oopheid van ‘n sterbelaaide Karoo-nag sy arms om jou vou en jou tot stilte dwing, die reuk van ‘n bosveldvuur en die klank van bekende stemme jou hart warm maak. En mag die Heilige Gee deur elke huis, elke verhouding en elke mens vloei.” – Leon Schoeman, sanger en TV-stelontwerper

Lees ander soos Nataniël, Reuben Riffel en Riana Scheepers se Kerswense in die Desember-uitgawe van SARIE.

Laai jou gratis Kerskaartjies op sarie.com af