sr1006selfdinge05
Dit laat jou dink

‘n Middagslapie…

As jy weet in die middag lus voel vir ‘n indommel… knip gerus ‘n uiltjie. Navorsing wys dis goed vir jou geheue en kreatiwiteit en verbeter jou oordeelsvermoë. Die ideale tyd is smiddae tussen twee- en vieruur (nie later nie, want dan sukkel jy dalk om in die nag te slaap). Mik vir enigiets tussen 20 minute en ‘n uur. Maar nie langer nie, anders gaan jy oes voel as jy wakker word.

(Verwerk uit: How to Sleep Soundly Tonight: 250 Simple and Natural Ways to Prevent Sleeplessness, Barbara Heller)

  • Tanya

    Ek is mal oor hierdie brokkie! Maar daar is ‘n hele paar tik/spelfoute in……….

  • http://phnjcewxkltj.com/ jnjoyewl

    liia8t gccpjcyzdxnq, [url=http://tesyifpvdrsh.com/]tesyifpvdrsh[/url], [link=http://vhstejvjqzqa.com/]vhstejvjqzqa[/link], http://tlnhnklgwzss.com/