Dit laat jou dink

‘n SA gesin op pad terug SA toe

“Ja, ons is in die land waarheen soveel Suid-Afrikaners wil emigreer, wil kom. Hoekom gee ons dié geleentheid prys? Ons het nie rasionele argumente nie. Ons rede is verbasend eenvoudig: Ons harte is in SA.” – Charl en Olivia Smedley, wat ná byna ses jaar in Doebai en twee jaar in Australië op pad terug is.

**In die nuutste uitgawe van SARIE gesels ons met Suid-Afrikaanse gesinne wat op pad terug is huis toe.

  • Lindi

    Ek kan verstaan dat jully harte in SA is, maar julle sal dit berou op die ou einde. Ons bly al 5 jaar in Amerika en ons mis dit elke dag.
    Dit help nie om terug te keer na iets wat jy agtergelaat het. Niks sal ooit weer dieselfe wees nie.