'n Vreedsame vakansie
Foto’s: Phyllis Green Galery
Hou vanjaar Kersvakansie soos dit jóú pas.
* Bly gefokus. 'n Feestelike, rustige vakansie ís moontlik as jy by jou prioriteite hou. Skryf neer: Waaraan heg jy die meeste waarde?
Hoe belangrik is jou spiritualiteit, jou familie, jou werk, eietyd? As jy in dié dae gevra word na verpligtinge of om kompromieë aan te gaan, bekyk eers jou lys. Is dit in pas met wat vir jou belangrik is? Nie? Sê dan nee.
* Dink terug aan wat jul vakansies regtig lekker maak. Werk dan meer van hierdie aktiwiteite in jou program in. Verminder die res.
* Moeg vir materialisme, die gejaag en oorvol inkopiesentrums? Maak jou eie geskenke. Of kom ooreen dat elkeen net een koop en ruil onder mekaar uit.
Bron: www.womenslife.co.za
Verwante artikels
-
5 Boekminute met Nataniël
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
SARIE-boekeredakteur, Phyllis Green, gesels met Nataniël oor sy nuwe kosboek, kuiertafels en sy liefde vir kos.
-
Akteur Frank Opperman se grootste kerswens
SARIE - Desember 2009
-
Gesonde Kersfees!
SARIE - Desember 2006
Nee, dis nié nou die tyd om te dieet nie. Geniet ’n lekker feestyd. SARIE vertel jou hoe jy gesond, energiek en stralend kan voel – en lyk
















Kommentaar