• Kim

    Die woord "werkende ma" moes eintlik al lank terug uit die woorde boek gehaal word. In vandag se tyd is daar nie rerig ‘n verskil tussen ‘n werkende ma of ma nie? Te veel "werkende" ma’s soek simpatie oor die min tyd saam met hul kinders, maar dalk moet hulle vir ‘n oomblik sit en dink oor HOE hulle die tyd wat hulle wel het, ten volste nut gebruik…

  • Letitia Reyneke

    Ek het ‘n paar jaar gelede ‘n artikel in Sarie gelees oor die voordele / nadele van tuisbly mammas teenoor werkende mammas. Ek is tans besig met ‘n debatstoespraak vir my dogter, en het gewonder of ek nie dalk weer hierdie artikel kan bekom nie? Kan julle dalk help? Die hulp sal baie waardeer word.