Nataniël: "Ek het op daardie oomblik geweet hoe ek myself aan die wêreld gaan wys."
Foto’s: Clinton Lubbe Galery
Hulle sê dit neem net 'n oomblik. 'n Enkele oomblik om van rigting te verander, om wakker te word, om verlief te raak, om iets ingrypends te beleef, 'n lewe te verander, 'n verskil te maak, 'n skat te ontdek, die waarheid te leer ken of 'n tydlose herinnering te skep. Ek onthou die oomblik toe ek in die vroeë tagtigs vir Patti LaBelle op televisie gesien eht en geweet het my idee van musiek gaan nooit weer dieselfde wees nie. Ek onthou die oomblik toe ek in die spieël gaan kyk het nadat 'n kunsstudent vir die eerste keer my gesig toegeverf het. Ek het op daardie oomblik geweet hoe ek myself aan die wêreld gaan wys." - Só skryf Nataniël in die nuwe SARIE KOS (Winter 2010)
Verwante artikels
-
Eksklusief! Agter die skerms met Nataniël
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 4
-
Nataniël oor kragonderbrekings
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
-
Nataniël oor ons land
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 4
-
Nataniël vra: "Is ons bang of skaam vir onsself?"
SARIE Julie 2010
-
Nataniël: "Dalk is dit omdat ek in die verkeerde tyd gebore is"
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2
"Die foto hierbo is geneem in Oktober 1864. Ek was 'n gas van baron en barones Finney op hul landgoed Ickworth naby Suffolk."
-
Nataniël: "Ek is wie ek is"
SARIE KOS Winter 2010
-
Nataniël: Die Ekstra Feesdag
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 5
Kom ons hou by die mooi dinge, die vreugde om die einde van nog 'n jaar met geliefdes te deel
-
Nataniël: Kaalkop Job
SARIE September 2010
In my lewe gebeur alles op ’n Dinsdag.
-
Nataniël: Kaalkop saamsleep
SARIE Julie 2010
Daar was ’n vrou, taamlik bekend in sekere kringe, wat blykbaar net nie uitgepraat kon raak oor die feit dat sy geskei is nie.
-
Nataniël: Kopskoot
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
Ons kook ook kos, ons ontwerp ook slim goeters, ons skryf ook liedjies, waar’s ons miljoene?
















Kommentaar