Nataniël oor ons land

Deur Nataniël, SARIE - Mei 2010

Nataniël oor ons land Foto’s: Clinton Lubbe Galery

"My ouma het eenkeer gesê: Ek weet nie hoekom mense so aangaan nie, dis nie ons land nie, dis niemand s’n nie, dis die Here s’n. Ons is net hier neergesit. Vat nog beskuit." - Nataniël in sy nuutste Kaalkop-rubriek, SARIE Mei 2010 (vanaf Maandag 12 April op straat)

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ek stem, ek vind sy artikels altyd nuut en vol oulike skerp uitlatings. Ek sal graag een van sy "shows" wil bywoon as ek eendag in SA is. Ek glo dis 'n belewenis

    29ste Des. 2010, 07:51
  • Liewe Nataniel, My kind, Hannelie in Gr 7 moet 'n taak doen oor 'n SA kunstenaar. Vat vir Nataniel se ek toe. Hy's alternatief, skerp, anners. Nou skryf sy oor jou. Op die internet 'n hele klomp inligting gekry en staan verstom om te lees van wat jy al alles gedoen het. G'n wonder Finansies & Tegniek het al 'n klomp jare terug oor "Nataniel" die produk berig nie. Ek geniet jou skryf in SARIE en ek stel die radio sommer harder as ek jou en Amore oor RSG hoor praat. Dan weet ek ek het weer iets om aan te haal: "...Nataniel het gese ...." Nietemin, ek geniet jou reguit, eerlike manier van kyk na en praat oor die lewe. Groete

    20ste Jul. 2010, 21:51
  • So bek kort eg tuisgemaakte Suid-Afrikaanse jam!!!

    15de Apr. 2010, 15:19
  • So bek kort beskuit!!

    15de Apr. 2010, 12:55