Nataniël oor pieknieks
"Hierdie somer gaan ek ’n piekniek voorberei. Ek gaan dit aanbied en geniet in die styl van elke rolprent of roman wat my nog ooit meegevoer het. Twintig treë van my huis, in my eie tuin, onder die grootste boom, met ’n mandjie." - Nataniël in die nuwe SARIE KOS Somer 2009/10, wat vanaf Woensdag 9 Desember te kry is.Perfek as 'n Kersgeskenk!
Verwante artikels
-
5 Boekminute met Nataniël
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
SARIE-boekeredakteur, Phyllis Green, gesels met Nataniël oor sy nuwe kosboek, kuiertafels en sy liefde vir kos.
-
Nataniël oor kragonderbrekings
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
-
Nataniël oor ons land
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 4
-
Nataniël oor troosgoed
SARIE - November 2009
-
Nataniël se Kaalkop-Kersfees
SARIE - Desember 2006
Kersfees. Dan bederf Nataniël sy vriende, familie en al die kinders in sy lewe met sakke vol liefde en geskenke. Alles word haarfyn beplan om die feestyd om te tower en elke jaar word ’n nuwe sprokie voorgestel. Sy fees bestaan uit sewe K’s
















Kommentaar