Nataniël oor regpak
“Regpak gaan nie oor weggooi, mooimaak of spasie nie. Dit gaan oor die hantering van ‘n voorwerp, om dit vas te hou, te beleef, herleef of deurleef. Dit gaan oor ontdek, onthou en ontsyfer ... Daar is ‘n rede hoekom jy een ding weggooi en ‘n ander ding wegsteek. Dis die geheim van gemors.” – Nataniël in die September-uitgawe van SARIE (vanaf 10 Augustus te koop)
Neem ook aan vandag se meningspeiling deel: Is jy geneig om goed op te gaar?
















Kommentaar
Elna van Rensburg het gesê:
Ek kan ook maar goed opgaar, maar probeer darem so elke 4 maande uit te gooi maar ag dis ok nie heeltemal die waarheid nie!!!Ek is 'n liegbek, o tog, ek bere nou al vir 20 JAAR materiaal waarmee ek eendag vir my kleindogter gaan rokkies maak en tans is daar nog net 3 kleinseuns!Sal moet kaste regpak maar ai dis so moeilik se nou ek kry dit nodig?
26ste Aug. 2009, 23:06