Nataniël oor troosgoed

Deur Nataniël, SARIE - November 2009

Nataniël oor troosgoed Foto’s: Clinton Lubbe Galery

"'n Troosding is soos 'n blink aandrok of 'n plat maag, tydelik maar treffend. Dis die paar oomblikke wat jou laat asemhaal en wegvoer, die smaak of reuk wat alle kwaad verdryf of die plekkie wat jou vir 'n wyle laat verdwyn... 'n Troosding is (meestal) bekostigbaar en binne bereik, dis 'n klein gebruik of gebaar, dis 'n redding of 'n roetine, geen grote wysheid of diepe gedig nie, net 'n blaaskans." - Nataniël in die November-SARIE.

Lees oor Nataniël se troosgoed in jou nuwe SARIE - van beskuit tot Bach.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction