Nataniël se grootste Kerswens

Deur Marguerite van Wyk, Fanie Cronjé, SARIE - Desember 2009

Nataniël se grootste Kerswens Foto’s: Clinton Lubbe Galery

"Meer suurstof en meer verstand vir die mensdom. Mense moet stilsit en kyk hoe lyk die aarde.

"Gaan ons weer hoflik raak, gaan ons kyk na die voorbeeld wat ons aan ons kinders stel, gaan ons begin groen lewe, gaan ons begin met herwinningsaksies?

"Mense is waansinnig. Ons moet ons brein begin gebruik" - Nataniël.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction