sr0912kaalkop01
Dit laat jou dink

Nataniël se grootste Kerswens

Meer suurstof en meer verstand vir die mensdom. Mense moet stilsit en kyk hoe lyk die aarde.

“Gaan ons weer hoflik raak, gaan ons kyk na die voorbeeld wat ons aan ons kinders stel, gaan ons begin groen lewe, gaan ons begin met herwinningsaksies?

“Mense is waansinnig. Ons moet ons brein begin gebruik” - Nataniël.